Goeie nuus! Zendaya Coleman het nou wel onlangs onttrek aan ’n fliek waarin sy die rol van die wyle R&B-ster Aaliyah sou speel, maar sy is nou die nuwe gesig van Madonna se klerereeks, Material Girl.

Sy’s beslis ’n gelukkige meisie! Kyk ’n bietjie wat Zendaya te sê het daaroor:

https://www.youtube.com/watch?v=iBX5hjYp530

 - Janine Nel