Goeie nuus vir alle Zendaya-aanhangers: Die 17-jarige aktrise, sangeres en danseres gaan die rol van Aaliyah speel in ’n TV-fliek oor die wyle R&B-sangeres wat tragies in ’n vliegtuigongeluk in die Bahamas in 2001 dood is. Dink jy Zendaya sal die rol goed kan vertolk?

Kyk na Zendaya se Replay: http://www.youtube.com/watch?v=cyLE48i4XY0

en Aaliyah se Are You That Somebody:http://www.youtube.com/watch?v=GuWMW7hVdTs

-       Lara Atson