Die nuus volg kort op die hakke van sy aankondiging dat hy glo “net ’n normale 22-jarige” wou wees.

Zayn het saam met VK-vervaardiger, Naughty Boy, gewerk om die liedjie I won’t mind vir sy solo-loopbaan te vervaardig.

Luister hier en besluit self wat jy dink:

Bronne: Vanity Fair, Soundcloud