, soos hy sommer in die eerste aflewering van die werklikheidprogram al gewys het.

Kykers van Survivor South Africa: Champions het regop gesit toe Zavion in ’n uitdaging met die groot, sterk Solly Mathiba afreken. Hulle moes met ’n harnas om hulle lyf toutrek en Solly het op die oog af na die gunsteling gelyk – tot Zavion hom soos ’n vrot vel oor die wenstreep sleep...

Artikel deur Loren Pienaar in Huisgenoot 13 Februarie 2014