’n Poolse gebruiker het die video geskiet en dit wys hoe sy troetelhond die publiek in hysers en donker strate bekruip.

Meer as 115 miljoen mense het die video gekyk sedert dit in September opgelaai is.