Yolandé Korkie, die vrou van die onderwyser Pierre Korkie, wat deur Al-Kaïda aangehou word, smeek in ’n nuwe video dat die terroristegroep haar man vrylaat.

In die video, wat deur Volksblad opgeneem is, haal sy vir oudpresident Nelson Mandela aan en sê ’n taak lyk altyd onmoontlik tot dit gedoen is.

Lees meer op Volksblad se webtuiste.