Lees ook: Meer oor vlug MH370 wat op 8 Maart 2014 verdwyn het Die buro het bevind die stukke stem ooreenstem met dié van ’n Boeing 777.

Die Maleisiese veiligheidsondersoekspan het die volgende bekend gemaak: * Die afmetings, materiaal en konstruksie van albei dele stem ooreen met die spesifikasies van ’n Boeing 777-vliegtuig; * Die verf en stensilwerk op albei dele stem ooreen met dit wat deur Malaysian Airlines gebruik word; en * Albei dele is as sodanig in ooreenstemming met die panele van ’n Boeing 777 van die Maleisiese lugdiens, en bykans doodseker afkomstig van MH370.
’n Toiletsitplek, afkomstig van ’n vliegtuig, is op Dolphin Beach, naby Kaapstad gevind.
Dié infografika vervat die geheimsinnigheid wat die verdwyning van die vliegtuig omhul.
Nog moontlike wrakstukke is naby Mosselbaai gevind.

Lees ook: Name van passasiers aan boord van MH370

Ook op Huisgenoot.com

Passassiers het dalk versmoor

Polisie ondersoek onttrekkings van MH370-passasiers se bankrekening

Maleisië verklaar MH370-vliegramp ‘n ongeluk om vergoeding moontlik te maak

Is die vermiste MH370 naby die Kaap gevind?