Daar is seker net een toekoms vir hierdie seuntjie: professionele basketbalspeler. Want as jy al ooit netbal of basketbal probeer speel het, sal jy weet wat dié kind regkry, nie sommer kinderspeletjies is nie. Kyk net hoe kry hy die bal deur die net – selfs al is hy ’n paar verdiepings ver!