Die swemmer het die blye nuus in die sosiale media gedeel saam met pragtige foto's van die twee waar hulle vakansie hou in die Switserse Alpe. "Myne vir altyd...sy het ja gesê!" het Cameron by ’n intieme foto geskryf waar die twee hoog in die Alpe soen.

Mine forever... She said yes ?

A photo posted by Cameron Van der Burgh (@cameronvdburgh) on
Die tweetjies is al sedert 2013 ’n paartjie.

He asked and I said ABSOLUTELY! ??

A photo posted by Nefeli Valakelis (@nef_val) on

Asof die blye nuus van sy verlowing nie genoeg is nie, het Cameron ook vroeër vandeesmaand goud in die 50m-borsslag gewen tydens die kortbad-Wêreldkampioenskappe in Kanada.

What a day in the Alps!

A photo posted by Cameron Van der Burgh (@cameronvdburgh) on

Baie geluk, julle twee!