Die hertogin van Cambridge het geboorte aan ‘n gesonde dogtertjie geskenk wie nou die vierde aanspraakmaker is op die Britste troon.

Prins William was aan haar sy toe hul tweede kind die lewenslig in die St Mary’s-hospitaal in Londen gesien het.

Kate het geboorte geskenk in die Lindo-vleuel, waar sy aan prins George ook geboorte geskenk het. Prinses Diana ook hier aan William en prins Harry geboorte geskenk het.

Die naam van die pasgebore dogtertjie is nog onbekend. Sy weeg na bewering 3,6 kilogram.