: Charlotte Elizabeth Diana

Die egpaar het hul tweede kind se naam Maandagmiddag bekendgemaak.

Kensington-paleis het die nuus in ’n kort verklaring bevestig.

Die baba sal bekendstaan as haar koninklike hoogheid prinses Charlotte van Cambridge.