Maande al loop gerugte dat ons sexy Survivor-aanbieder, Nico Panagio, en vroulief Christi ’n baba aangeneem het, maar niemand wou ’n woord daaroor rep nie – ook nie die glanspaar nie.

Maar nuwe paparazzi-foto’s wat op Huisgenoot se tafel beland het vertel ‘n heeltemal ander storie.

Lees meer en sien die res van die foto's in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.