A photo posted by Kristy Lee (@_kristy_lee_) on

Olivia se vriendin Kristy Lee het Taylor en Olivia se ontmoeting in Melbourne op Instagram vasgelê. In haar een inskrywing poseer die drié op die kenmerkende Charlie’s Angels-manier.

A photo posted by Kristy Lee (@_kristy_lee_) on
In die kommentaar verduidelik Kristy Taylor het Olivia op tumblr raakgesien en wou haar in persoon ontmoet omdat sy haar ma oorlede is, en sy haar medelye aan Olivia wou betoon.

Is dié nou Taylor of Olivia?

A photo posted by Kristy Lee (@_kristy_lee_) on

? Het jy (of een van jou mense!) ’n bekende doppelganger? Klik hier om foto’s wat dit illustreer met ons te deel of stuur ’n e-pos na web@huisgenoot.com en dit word dalk gepubliseer. Sê wie op die foto's is en soos wie hulle lyk.

Bronne: CNN; Telegraph

Ander stories

Hoe goed ken jy Star Wars?

Word meegevoer deur die sjarme van Singin’ in the Rain!

Oe-la-la kyk net só 'n sexy Tarzan!