Die wit-en-swart video is ’n eerbetoon aan regisseurs soos Quentin Tarantino, het sy aan die Amerikaanse blogger Perez Hilton gesê. “Ek wou iets prettigs doen waar ek verskillende sterk vroue-karakters kon speel.” Um, ons dink sy moet maar eerder hou by toneelspel.

http://perezhilton.com/2014-06-16-carmen-electra-werq-music-video

-       Lara Atson