Ons is weer op soek na Huisgenoot-lesers wat daarin sal belangstel om 'n mooimaaksessie te wen.

Die mooimaaksessies sal in die volgende uitgawe van Huisgenoot-Mooi verskyn.

Lyk jy dalk soos ‘n bekende? En woon jy in die Kaapstad-area? Stuur vir ons ‘n foto van jouself en die ster na wie jy lyk, en jy staan ‘n kans om ‘n mooimaaksessie te wen wat jou in jou celeb sal verander! Stuur jou inskrywing aan Liezel.fourie@media24.com.

As jy dalk nie soos 'n bekende lyk nie, maar steeds wil inskryf kan jy vir ons 'n vollengte foto van jouself, asook jou basies inligting stuur. Stuur al jou inligitng aan ons by Althea.Mcpherson@media24.com.

Inskrywings sluit Woensdag.

Volg Huisgenoot op Twitter.