Besoek ons Facebook-blad en los ’n kommentaar met  jou snaaksste storie oor weggooidoeke, of hou net van die plasing, en jy kan een van 10 gelukkige lesers wees wat ’n pak Huggies Dry Comfort-weggooidoeke wen. Die wenners kan aandui watter grootte doeke hulle wil hê en by watter Checkers-tak hulle die prys wil afhaal.

Checkers maak dit beter en beter vir ma’s

Verlede jaar het Checkers verhoed dat meer as R1 miljard se voedsel-prysverhogings hul klante bereik het. Nou het hulle hul inflasiefonds gebruik om die prys van babadoeke te verlaag na ’n laer prys as wat dit verlede jaar was. Besoek Checkers vir nog inligting oor fantastiese kopies vir SuperMa’s!

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.