A photo posted by @modernmommyblog on

Saam met ’n pragtige foto van haar swanger magie het sy op haar blog, Modern Mommy, se Instagram-blad geskryf: "Welkom in die wêreld, ons klein engeltjie."

Gelukwensings het spoedig ingestroom met talle Instagram-gebruikers wat Jo-Ann en haar man, Michael Held, ’n Duitse ortopediese chirurg, sterkte toewens. "Die grootste en gelukkigste geluk aan jou en jou man. Mag sy so baie vreugde en meer liefde, geluk en blydskap bring!" skryf @jo_nesyster. Jo-Ann het vroeër op haar blog bevestig dat die nuwe kleintjie ’n dogtertjie is.

Hul eersteling, ’n seuntjie, is nou twee jaar oud.

Baie geluk met die nuwe kleinding, julle! Mag sy julle vreeslik baie vreugde besorg.

Ook op Huisgenoot.com

Kyk net wat het hierdie hond aangevang toe hy alleen tuis gelos word!

Hierdie plusgrootte-model het die volmaakte antwoord vir mense wat ander se lyf afkraak

Kyk: Kan jy die versteekte prentjie binne dié rooi kol sien?

Hoeveel weet jy van Jan van Riebeeck?

Kyk: Hidroliese pers vernietig enigiets – van Lego tot selfone en gholfballe

Ouma oorleef wonderbaarlik ná sy deur veiligheidshek se spitspen deurboor word

Tiener gooi balletjie ‘na homself’ in asemrowende optiese illusie