Ontmoet Sadie, 'n dierbare weggooihond wat nou by 'n lekker nuwe huis in Alberta in Kanada woon.

Sadie is 'n kruis tussen 'n Duitse herdershond en 'n Kollie-hond en woon sedert 2009 by haar nuwe huis.

Kyk net hoe oulik luister sy na haar eienaar se opdragte en hoe geniet sy dit om klavier te speel.

Bron: YouTube, BuzzFeed