[caption id="attachment_118203" align="alignnone" width="600"]Foto ter illustrasie: Pixabay Foto ter illustrasie: Pixabay[/caption]

Die baba, toegedraai in ’n ou duvet, is verlede Donderdag daar gevind en was toe sowat ’n week oud, het die polisiewoordvoerder Ikobeng Hlubi gesê.

Ikobeng sê paramedici is na die toneel ontbied en daar is met die baba hospitaal toe gejaag.

“Die baba is sedertdien uit die hospitaal ontslaan en is nou in ’n plek van veiligheid.”

Die polisie ondersoek ’n saak van kinderverwaarlosing.

Bron: News24

Ander stories op Huisgenoot.com

Babadolfyn dood ná skare selfies by hom neem

Jennifer Garner ‘wil kinders gelukkig hou’ ná skeiding

Ken jy bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars se regte naam?

Opgewondenheid oor nuwe kankerbehandeling

Romantiese huweliksaanbod toe eintlik ’n wrede poets