Rapport het Sondag video’s op hul webblad gepubliseer wat wys hoe Christoff Becker en Frikkie du Preez saam met 'n vriend in Becker se enkelsel 'n "afskeidspartytjie" hou. Die video is glo sowat 'n week voor hul vrylating gemaak.