“Op skool is mislukking die F-woord (vir failure). Maar om te misluk is al manier waarop ons gaan leer hoe om dinge beter te maak,” sê hy. Dit is baie belangrik om manier te vind waarop die vaardighede vir kinders geleer kan word:

  • Waarneming.
  • Breek die roetine.
  • Brei kennis uit.
  • Vergelykings.
  • Speel.
  • Maak foute.

Hoe kry mens dit reg? Brent sê die belangrikste beginsel om toe te pas, is die idee van die eerste volgeling. “Dié beginsel demonstreer dat iemand slegs met ’n nuwe idee suksesvol kan wees sodra hy sy eerste ondersteuner of volgeling gewerf het,” verduidelik Brent.

Kyk gerus dié video waarin die beginsel verduidelik word:

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.