Sy naam is Little P, en hy glimlag nie veel nie. Trouens, hy glimlag nooit nie. Hierdie katjie se groot, hartseer oë het hom baie aandag besorg. Hy is ’n Skotse vouoorkat, wat ’n katras is wie se ore na die voorkant van hul gesig gevou is.

Hier is ’n paar van sy skattigste oomblikke van sy Instagram-rekening:

- Megan Bursey