Die aanbieder van Ontbytsake op kykNET en een van ons beste ekonome, Dawie Roodt, vier vandag sy 53ste verjaarsdag!

“Ek is al oorval met gelukwensinge en gaan myself bederf deur ’n fiets te koop,” vertel hy.

Ek het heeltemal te veel werk vandag, maar gaan môremiddag met my hele familie uiteet. Familie is vir my baie belangrik.”

Baie geluk, Dawie!