Wat SuperMa’s dink:

Nicky Altenroxel Dit is nie vir my om my kind se loopbaan te kies nie; ek kan net my raad en mening gee.

Esther Price Nee. Wat sy kies, het niks met my te doen nie. Ek het net een  reël: tersiêre opleiding is verpligtend. Ek sal haar ondersteun.

Masego Taunyane Sy is haar eie mens en ek sou graag wou hê dat sy ’n loopbaan nastreef wat haar gelukkig maak. Ek wil nie deur haar lewe deur my voorkeure op haar-af te dwing nie.

Refilwe Lioma Ek sou graag wou hê dat my seuns die viool en klavier bespeel en dit hul loopbaan maak.

Ericka Du Plessis Cory My kinders moet hul eie passies navolg.

Denise Edwards Oosthuizen Nee, dit is hul besluit.

Verwante artikels oor die onderwerp:

Matrieks: Vyf stappe om vir die finale eksamen voor te berei

Verander die matriekeksamen in ’n positiewe ervaring

Toets jou kind vroegtydig

Help jou kind die regte skoolvakke kies 

Motiveer jou kind