Wat SuperMa’s dink:

Hanlie Groenewald Botes Pasta en my eie tuisgemaakte pizza.

Sonja Vermaak Melkkos!

Lizette Enslin Rys, vleis, aartappels en twee groentes; soos ek grootgeword het.

Johmari Van Niekerk Kerrie en rys met groente en aartappels in, lekker gekookte kos met hoender en pappa se braaivleis.

Maritza Kotze Worsbroodjies en visvingers. Tanya Cilliers Devenish Tuisgemaakte pizza en macaroni en kaas. Antoinette Nettie Geerdts Franse roosterbrood, hawermout, melkkos en slaptjips. Verras jou kinders met ’n heerlike nuwe gereg!

Riboog-steaks met peper

Die perfekte bo-lae vir roosterbrood 

Fynproewer-boereworsrolle op roosterkoek met chakalaka-smoor

Bobotie en bokmelkkaas