Elke jaar reik die soekenjin ’n lys uit met die gewildste soekterme. Dis hoe vanjaar s’n lyk:

Google se top-10 soektogte wêreldwyd:

1. Robin Williams

2. World Cup

3. Ebola

4. Malaysia Airline

5. ALS Ice Bucket Challenge

6. Flappy Bird

7. Conchita Wurst

8. ISIS

9. Frozen

10. Sochi Olympics

Bronne: google.com, techcrunch.com