As jy ’n dogter het, hoop jy waarskynlik sy gaan eendag ’n sterk vrou vol selfvertroue wees wat haar waarde ken en by haar oortuigings staan. Daar is ’n spreekwoord wat sê: “Wat jy vandag vir jou kind sê, word môre hul innerlike stem.” Wat sê ons dus aan ons jong vroue oor “soos ’n meisie optree”?

Hierdie video gaan jou inspireer om dit in ’n positiewe stelling te omskep!

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.