Lugvaartondersoekers het gesê die ballon het Saterdag in ’n woonbuurt probeer land in Clifton, sowat 80 km wes van Boston, toe dit die drade tref.

Die ontploffing is op video vasgevang. Dit het veroorsaak dat 600 huise krag verloor, maar die meeste s’n is gou herstel.

Die passasiers het brandwonde opgedoen.