Suid-Afrika se goue seun, die 400 meter wêreldkampioen Wayde van Niekerk, het wel vir een van die land se hoogtepunte by vanjaar se Spele gesorg, maar daar is nog heelwat om na uit te sien wanneer die res van ons atlete dié week hul staal in Rio wys.

Loer hier om te sien wanneer wie deelneem*:

Spele2016

*Let wel hierdie tye verwys na Suid-Afrikaanse tyd en sommige items vind in die middel van die nag plaas en word regstreeks uitgesaai.