Adrian Flores, Iris se eienaar, vertel die bokkie het hulle vir meer as ’n halfuur gevolg en het skynbaar gedink die hond is sy ma.

Iris was heeltemal op haar gemak met die bokkie en het gereeld omgedraai om die bokkie te lek en te liefkoos.

Kyk hier na die video:

Bronne: YouTube, FOX8 News, Daily Mirror