Die tiener van Arizona in Amerika glimlag breed terwyl ’n goue jagterspinnekop [golden huntsman spider] uit haar mond ontsnap en oor haar gesig kruip. Katrina se bisarre video van ses sekondes is al duisende kere op YouTube gekyk, en meer as 900 000 keer in totaal gekyk.

Aragnofobe moet maar liefs wegkyk. . .

Ekstra bronne: dailymail.co.uk, huffingtonpost.com