Is jou kinders dol oor vrugte, maar haak jy dikwels vas oor hoe om dit vir hulle skool toe in te pak? Kyk hierdie video met die beste vyf kombuistruuks wat ons in ’n lang tyd gesien het.

  • Hoe om ’n aarbei te skil.
  • Hoe om te keer dat appels bruin word.
  • Die beste manier om ’n naartjie te sny.
  • Hoe om ’n suurlemoen uit te druk en die pitte te vermy.
  • Hoe om die laaste bietjie sap uit ’n vrug te druk.

Hierdie wenke gaan verander hoe jy jou kind se kos inpak: