Diewe in Duitsland het 5 t sjokoladesmeer gesteel.

Die Nutella-smeer van R187 000 is gesteel uit ’n sleepwa in Niederaula in sentraal Duitsland, nadat die voertuig by ’n treinstasie agtergelaat is.

Die owerheid moedig ooggetuies aan om met enige inligting vorendag te kom.

Die gebied is ook vroeër geteiken deur diewe wat in groot maat steel, toe etlike tonne Red Bull laas maand daar gebuit is.

- Bang Showbiz