Hy gee handdrukkies en dis baie beter as ’n gewone handskud. Probeer dit ’n bietjie. Dit sal jou lewe verander.

giphy

Hy is altyd vol selfvertroue en dis heeltemal oukei om jouself lief te hê.

scott-disick-big-deal

Hy het sy eie, unieke styl en lyk altyd fantasties! (’n Paar ouens kan maar by hom gaan leer hoe dit gedoen moet word.)

scott-disick-i-dress-fab

Hy’s ’n meester-grapjas en beplan altyd briljante poetse.

scott-disick-todd-kraines

En laastens, hy is lord Disick, en dit maak hom nogal awesome!

scott-disick-pinky

-Janine Nel