• Ashley is superslim. Sy het hoërskool met lof geslaag toe sy net 15 was.
  • Sy is ’n groot diereliefhebber en woon selfs diereterapie by wat behoeftige kinders en bejaardes help.
  • Ashley was in The Fray se musiekvideo vir hul trefferliedjie How to Save a Life.
  • Sy het bekendgeraak as Brooke (Sophia Bush) se aanneemkind in One Tree Hill.
  • Sy is behep met velprodukte. “Ek is dol oor velprodukte en wou eintlik ’n skoonheidsterapeut geword het. Wanneer ek ’n belowende produk sien, moet ek dit koop; dis seker my heel vreemdste verslawing.”

Sources: buddytv.com, evi.com