Hier is vyf liedjies wat hy vervaardig het of waarin hy optree wat nou nog gereeld oor die radio gespeel word.

Happy - Pharrell Williams

Hy is ongetwyfeld verantwoordelik vir die gelukkigste liedjie van die jaar.

http://www.youtube.com/watch?v=y6Sxv-sUYtM

I Was Gonna Cancel - Kylie Minogue

Die enkelsnit van Kylie se jongste album, Kiss Me Once, is deur Pharrell vervaardig.

http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=d3TNeyIlPd8

Get It Bae - Pharrell Williams saam met Miley Cyrus

Pharrell het dié koel liedjie saam met die twerk-koningin Miley gemaak.

http://www.youtube.com/watch?v=SkF0E6PGzsU

Marilyn Monroe - Pharrell Williams

Sy openingsliedjie, GIRL, op sy nuwe album gaan oor al die beroemde vroue in die geskiedenis wat nie kan kers vashou by sy huidige liefde nie.

http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=fRZqX7SBY3o

Sing - Ed Sheeran

Pharrell gee Ed Sheeran se eerste enkelsnit van sy nuwe album, x, daardie ietsie ekstra.

Ed klink amper soos Justin Timberlake op sy trefffer, Like I Love You.

http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=scHS8YaYoRA