Hier is ’n paar feite wat jy van haar moet weet:

1. Sy is die kleindogter van die legendariese tenoor, Gatsón Vega, en haar ouma, Elvira Castillo, was in 1953 Mej. Atlántico (Miss Atlantic International) van Colombia.

2. Haar pa, Rodolfo Vega Llamas, is ’n kardioloog.

3. Sy studeer besigheidsadministrasie aan die Pontificia Universidad Javeriana, ’n private tersiêre akademiese instelling in Bogotá.

4. Sy slaap met haar oë oop en hou daarvan om soos ’n mal mens in die gimnasium te dans.

5. Sy bring haar haar vrye tyd saam met familie en vriende deur en hou daarvan om saam met haar hond, Mateo, in die park te gaan stap.

Bronne: Heavy.com en Missuniverse.com