Hy het baie Aussie trots. “Ek wil graag terug huis toe gaan om flieks te maak in Australië. Daar is soveel stories daar om te vertel.”

Hy het pas sy verjaardag gevier! Hy het op 9 Augustus 25 geraak.

Hy’s ’n hemelbesem. Brenton is ’n hele 1,85 m lank.

Hy was gek oor skaatsplank ry. Voor hy ’n akteur geword het, het hy baie skaatsplank gery.

Hy kan sing en kitaar speel. As jy ons nie glo nie, hier is die bewyse:

- Janine Nel

Sources: teen.com, gurl.com