Sondagaand by die Golden Globes Toekennings het die vervaardigers ’n vuurwarm verlengde weergawe van die voorskouvideo bekend gestel wat behoorlik die temperatuur in die vertrek die hoogte laat inskiet het.

Anastasia (Dakota Johnson) vra vir Christian (Jamie Dornan) waarom mense sê dat hy nie ’n hart het nie? “Omdat hulle my goed ken,” antwoord hy verleidelik.

Vir die volgende minuut flits tonele uit die fliek wat jou skoon na jou asem laat snak.

Loer gerus na die voorskou hier: