facebook.com/AniaLisewska.Officiel

’n Poolse vrou wil by 100 000 mans slaap, minstens een uit elke groot wêreldstad.

Ania Lisewska (21) is so gek na seks dat sy saam met mans uit elke groot wêreldstad in die kooi wil klim. Dis ten spyte daarvan dat sy al lankal ’n vaste kêrel het, wat te verstane nie mal is oor haar nuwe stokperdjie nie.

facebook.com/AniaLisewska.Officiel

Sy het gesê: “Ek wil mans uit Pole, Europa en wêreldwyd hê. Ek hou van seks, pret en mans.

“In Pole is die onderwerp van seks nog taboe, en enigeen wat hul seksuele fantasieë wil uitleef, word as ’n afwykende, ’n slet of verstandelik versteur beskou.

“My kêrel hou nie van die idee nie, maar hy het nie ’n keuse nie; hy moet dit maar aanvaar.”

-Bang Showbiz