Dit was die “pa en seun” se ritueel. Marius Els sou van ver af al sy bakkie se toeter druk en dan sou Humphrey die seekoei al plassend deur die water aangehardloop kom.

Maar dié laatmiddag het hy nie soos altyd aan sy voete in die water gaan lê nie – hy het regop bly staan.

Daarna het so ’n grusame toneel hom afgespeel dat dit wêreldwyd opslae gemaak het.

Lees meer hieroor in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.