Sedert 1996 het sy al 46 keer die ruiker gevang. Sy is tans die rekordhouer in die Guinness Book of Records vir die meeste ruikers op troues gevang. Die vorige rekordhouer het maar net 11 ruikers gevang.

“Ek moet hoog spring om dit te vang. Dit het my sport geword,” het sy aan NBC gesê.

Jamie hou al die ruikers in ’n glaskas in haar huis. Sy hoop om binnekort 50 ruikers in die kas te hê.

Kyk hier na haar storie:

Bronne: NBC, Daily Mirro