Toe paramedici op die toneel aankom het hulle gevind die vrou het geen tekens van lewe meer gehad nie, het ER24 se woordvoerder, Russel Meiring, gesê.

Paradmedici het haar op die toneel ondersoek, maar het bevind sy het reeds weens haar beserings beswyk.

Volgens Russel het inwoners die paramedici ontbied toe hulle die vrou se gille hoor.

Plaaslike wetstoepassers ondersoek die voorval.

Bron: News24