Daar is min dinge so frustrerend soos 'n vlug wat vertraag word - genadiglik het Kelly Keegs 'n bietjie vermaak gehad terwyl sy moes wag vir haar vlug van North Carolina in Amerika.

Die paartjie wat naby haar sit het 'n ongemaklike gesprek gehad waartydens die man met sy meisie probeer uitmaak. Sy het die nuus duidelik nie goed ontvang nie...

Bronne: Twitter