Maud Le Car kan vir ons ’n ding of twee leer oor hoe om jou storie in hakskoene te ken.

Die 23-jarige beroepsbranderplankryer van die eiland St. Martin in die Franse Karibiese eilande, durf in ’n ongelooflike video die branders in hakskoene en ’n skemerkelkrokkie aan.

Sy het dié waagtoertjie glo gedoen nadat sy ’n weddenskap verloor het.

Kyk hier onder na die video:

Bronne: metro.co.uk, twitter.com