.

Shaneka Torres (30) het in Februarie 2014 ’n burger met spek bestel toe sy deur die deurry gery het. Daar was nie spek op nie en sy is ’n gratis maaltyd aangebied.

Daar was weer nie spek by die tweede bestelling nie. Sy was so kwaad dat sy dat sy ’n skoot deur die restaurant geskiet het. Niemand is beseer nie.

Sy is een tot vyf jaar straf opgelê omdat sy op ’n gebou geskiet het en twee jaar omdat sy ’n vuurwapen tydens ’n misdaad besit het.

Bronne: AP, Yahoo News