Die 22-jarige student het haar geld geblaas op ’n peperduur kis, blomme, ’n grimeerkunstenaar en selfs ’n fotograaf om elke bizarre oomblik vas te vang.

“Op ’n begrafnis word al die moeite gewoonlik gedoen vir iemand wat nie meer daar is nie; daarom het ek besluit om my begrafnis te hou terwyl ek dit kan geniet.

“Noudat ek die dood ervaar het, waardeer ek die lewe soveel meer,” het sy gesê.

-Bang Showbizz