, berig Volksblad.

Annette van der Walt het aan Volksblad gesê sy het ook nou nie meer enige kontak met die seun of sy ma, met wie sy beste vriendinne was, nie.

Sy en haar man, JP, woon ook nie meer in een van die woonstelle op die Olive Hill-hoewe nie.

Haar man wil van haar skei en hul dogtertjie bly nou by sy ma, sê sy.

LEES MEER HIER