Volgens ER24 is die vrou deur stukke van die muur getref terwyl sy besig was om ’n bad te vat.

Foto: ER24

Paramedici het haar op die toneel vir haar beserings behandel en daarna na die RK Khan-hospitaal geneem vir verdere sorg.

Die oorsaak van die ongeluk is steeds onbekend.