Springbokaanhangers het gister op lughawens saamgedrom om die Groen-en-Goud terug te verwelkom. Maar die ware vreugdevure het in die hart van ons helde se kindertjies gebrand. Victor Matfield se vrou Monja het op Instagram geskryf: Herenig #welcomhomebokke #8weeks

Reunited. #welcomehomebokke #8weeks

A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on

Ons kom pappa! #welcomehomebokke#Gautrein#OR Tambo. @victormatfield

A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on

Terwyl Schalk Burger se vrou, Michele, ook laat blyk het hoe gelukkig haar kinders is: Geen kans om daardie glimlaggie van hul gesig af te vee nie. #reunited #longest8weeks #purejoy

No chance of wiping the smiles off these faces today #reunited #longest8weeks #purejoy

A photo posted by Michele Burger (@micheleburger1) on